Veldtog |
---|
AOI DID EI HttT LOW Liberty NR SoF SotBE THoT TRoW TSG AToTB UtBS - TFGE |
Era |
DTvH N - AOL AoG AE A BAE BEE BGE(b) BfTE BRE CA CEoM D+E D+F D+A D+E+E+E D+N D+S DotD EE0 EB EBE EH EM EoA EoA EoHS EoMR EoM EoS EotF EotF+D EotFfS EE EE+D EE+EoM+D ER F FA F FC GEE GE GEae GS GE GA He H+N HA I IC JDM JE JNA JZ LDE LME ME+D MCE0B ME ME+D ME+EoM+EoM+D MR NSE OMPTAoHE OMPTDE PYR(DE5ul) PYR(DE7l) PDE RE RoCE SF+D SR TT T+D Uw WK WC WE |
Taal |
C af ar bg ca ca cs da de el en eo es et eu fi fr fur gl he hr hu id is it ja ko la lt lv mk mr nb nl pl pt pt racv ro ru sk sl sr sr sv tl tr zh zh |
Enige persoon wat selfs net vir die titel van Groottowenaar in oorweging kom is bykans alreeds 'n legende in hul eie tyd en is baie aankondigers in dorpe al geweldadig gedwing om die titel met omsigtigheid te hanteer. 'n Raad van die voorse towenaars oorweeg die meriete vir die toekenning van so 'n titel versigtig en die toekenning daarvan vind slegs plaas indien 'n meerderheidstem so beslis. Ongeag daarvan is enige ernstige nominasie vir die eer om 'n Groottowenaar genoem te word, 'n meester van hul kuns en oortref hulle vaardighede alreeds dié van bykans al hul eweknieë.
Al is hulle geensins krygers nie, laat hulle baie soldate met ontsag eenkant staan as hulle hul kuns op die slagveld ten toon stel.
Spesiale Nota's: Die Groottowenaar se vuurballe het towerkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent. This unit has a special ranged attack, so you can hit your enemy even if the distance between it and your unit is 2 hexagons
Bevorder na: | Opper Towenaar |
---|---|
Bevorder na: | |
Skuiwe: | 72 |
LP: | 65 |
Beweging: | 5 |
EP: | 150 |
Vlak: | 4 |
Orde: | neutraal |
ID | Great Mage Long |
Vermoëns: |
staf impak | 9 - 2 nabygeveg | ||
vuurbal vuur | 16 - 4 afstandgeveg | magies |
Weerstande | |
---|---|
lem | 0% |
steek | 0% |
impak | 0% |
vuur | 0% |
koue | 0% |
afstandgeveg | 20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
---|---|---|
Berge | 3 | 60% |
Diep Water | 99 | 20% |
Dorpie | 1 | 60% |
Flat | 1 | 40% |
Frozen | 3 | 20% |
Grot | 2 | 40% |
Heuwels | 2 | 50% |
Impassable | 99 | 40% |
Kasteel | 1 | 60% |
Kusstreek | 2 | 30% |
Moeras | 3 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 50% |
Sand | 2 | 30% |
Unwalkable | 99 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Woud | 2 | 50% |